Welkom op die Afrikaanse deel van ons webwerf!Ons hoop dat jy lekker kuier en dit interessant vind. Stuur ons 'n e-pos in daardie geval! Ons webwerf gebruik ongelukkig raampies ter wille van makliker navigasie. Die skakels in hierdie dokument gee 'n smakie van wat die werf bied. Ons hoop dis interessant genoeg om jou aan te moedig om met 'n blaaier soos Firefox,Mozilla, Opera, of, as jy werklik desperaat is, Microsoft se Internet Explorer, te probeer. Almal is gratis beskikbaar op die Internet. Jy kan onder andere meer oor ons en ons blyplek lees, of foto's van ons, ons omgewing & vriende bekyk. Die Skryfwerk skakel vat jou na my gegriffels, onder andere van ons reiservaringe. Dit groei stadig maar seker. Hierdie bladsye is laas op 19 Julie 2006 bygewerk. |
||||
|
Hierdie bladsye is laas op 27 Julie 2006 bygewerk.