Welkom op die Afrikaanse deel van ons webwerf!Ons hoop dat jy lekker kuier en dit interessant vind. Stuur ons 'n e-pos in daardie geval! Gebruik die skakels links om jou weg deur die res van die werf te vind. Jy kan onder andere meer oor ons en ons blyplek lees, of foto's van ons, ons omgewing & vriende bekyk. Die Skryfwerk skakel vat jou na my gegriffels, onder andere van ons reiservaringe. Dit groei (baie) stadig maar seker. Die hele webwerf word op die oomblik bygewerk en uitgebrei, veral met foto's van Karmiena, kom kyk dus gou weer wat gaan vir wat. |
||||
|
Hierdie bladsy is op 19 Julie 2006 laas bygewerk.