Die "kind" in die familie!/ The "child" in the family!

Ja, wat 'n tragedie. 'n Hele bladsy gespandeer op 'n hond!

Die baie sneeu-foto's mag dalk die indruk gee dat ons baie sneeu kry; dis nie regtig waar nie. Daar het die afgelope winter (2001/2002) net drie keer genoeg sneeu geval om langer as 'n dag te bly lę, maar die węreld word getransformeer deur die sneeu: skielik is die "peat road" droog genoeg om op te stap; die heuwels pragtig in 'n wit gewaad; die lug droog en vars; die lig intens en skerp. En Griet is die baldadigheid self.


Yes, how sad indeed. A whole page dedicated to a dog, and a bitch at that!

All the photos of Griet in snow may mistakenly give the impression that we get a lot of snow. This past winter we've had snow only trice that stayed for more than a day. The world however, is transformed by it: the air fresh & cripsy; the light intensified; the hills pretty in their maiden dresses; the peat road no longer a bog; but dry enough to go for walk without "wellies". And Griet -- irresistibly playful.

Baby Griet
Look, Ma, I can sit!/Griet op haar bas.
Griet in bed
My own bed/My eie bed
Griet in the water
What's this?/Wat's die?
Griet napping
Sleeping Beauty/Die Slapende Skone
I like my boss!
I like my boss!/ Sit my neer!
Sneeuvlokkie jagter!
Griet playing with snow/ Griet aan't sneeu jaag
The white stuff
Do you get enough of the white stuff?
in all my glory
Look how much I've grown!
Griet on the peat road
Griet on the peat road
Alweer in die sneeu
Distracted by sheep...
Slaap van die onskuldiges
Sleep of the innocent