'n Tipiese veen bank. Die uitdroog van die veen is 'n werk opsigself siende dat die blokke 3-4 keer gedraai (of 'gelig') moet word om dit volledig te laat uitdroog.

Met elke ligting word die veen in alhoe groter hope gestapel om dit teen reën te beskerm. Laat-somer word die finale droeë produk huis toe vervoer en 'n behoorlike veenstapel gebou; 'n kuns op sy eie!Kliek om terug te keer

Veen voor die eerste ligting aan die droog op Harris.Kliek om terug te keer