KERRIE BOTTERPAMPOENSOP

Bestanddele

Só maak mens

  1. Stowe botterpampoen in hoenderaftreksel tot gaar.
  2. Smelt botter in 'n pan en braai die ui & sampioen daarin to sag.
  3. Voeg meel & kerriepoeier by die ui-mengsel & roer oor lae hitte vir ongeveer 4 minute.
  4. Voeg die ui-mengsel by die botterpampoen & bring sagkens tot kook.
  5. Purée as jy 'n gladde sop wil hê.
  6. Voeg sout, swartpeper & bruinsuiker by.
  7. Roer die joghurt en brandwyn by, maar moenie laat kook nie.
  8. Bedien warm.

(Genoeg vir 4 - 6)

Terug na Resepte