CONTENT="">
Renaté se moeder se buurvrou se SemelbeskuitVriendin Renaté is die bron vir dié resep, maar Sonja het bietjie daaraan gekarring & sonneblomsaad & klapper as 'n eksperiment bygevoeg. Nodeloos om te sê: dis nou hoe ons dit doen. Natuurlike joghurt kan gebruik word in plaas van karringmelk. Die resep lewer 3 pannetjies beskuit. |
Bestanddele
|
Só maak mens
|
| Terug na resepte |