Foto-album / Scrap Book
Welcome to an incomplete but growing photo-record of us.
You can view pictures of us, some family snaps, photos of friends, Griet the Border collie, scenic photos from our surroundings and various other happenings.
The quality of pictures aren't always as high as one would like -- this is due to the trade-off between compression & quality: high quality equals big file-size and thus long download-times. For us mortals on modem connection quite an important consideration!
A note on navigation: Select a category of pictures to view in the Drop-Down Menu below. This will take you to various Index pages. Clicking on a thumbnail will take you to the full-size photo and clicking on the photo will take you back to the Index. If you came to a full-sized picture from elsewhere on the website, clicking the "Back" button will take you to the page you viewed before the photo.
Welkom by ons groeiende foto-album.
Hier's foto's van ons, ons familie & vriende, Griet ons kolliehond, ons omgewing en ander gebeure.
Die foto-kwaliteit is nie altyd van die beste nie. Dis grootliks te wyte aan die verband tussen kwaliteit en lêergrootte: hoe hoër die kwaliteit, hoe groter die lêer & die gepaardgaande aflaai-tyd. Ter wille van ons plebs op modem-verbindings, het ek maar die laer kwaliteit gekies.
'n Paar opmerkinge oor navigasie: Gebruik die kiespaneel benede om 'n kategorie foto's te besigtig. Dit sal jou na 'n Indeks van posseëls-foto's neem. Deur die posseël-foto te kliek, kom mens by die volgrootte prentjie uit en deur die volgrootte prentjie te kliek, gaan mens terug na die Indeks. As jy van elders op die webwerf by die volgrootte prentjie uitgekom het, gaan jy terug na die bladsy wat jy besigtig het vóór die foto deur die "Back " skakel te kies.
You are visitor to our Scrapbook since 2 January 2001.
last updated: 29 Desember 2002 Laas opgedateer