Veen: Veen word gevorm wanneer organiese materiaal vinniger versamel as wat die afgebreek kan word, gewoonlik onder nat en/of koue toestande. Die veen vorm 'n sponsagtige kombers (dit bestaan uit omtrent 90% water) & die organiese materiaal verkool onder die gewig. Geleerde mense reken die groeitempo teen 0.5mm per jaar. Veen is nie verskriklik hoog in energiewaarde nie & oor die jare is talle pogings aangewend om dit in 'n beter brandstof te verander. Die mees suksesvolle hiervan was die vorming van veenblokke deur samepersing.

Peat: Peat is formed when organic matter accumulate faster than it's rate of decomposition, especially under wet and/or cold conditions. Peat forms a soggy blanket (it consists of about 90% water) & the organic matter partially carbonises under it's own weight. Growth rate is estimated at about 0.5mm per year. When you drive past homes in the country-side, you can see the stacks of peat left to dry to be used in fire-places. Through the years efforts have been made to enrich the calorific value of peat as a fuel, the most successful being compressing it into briquettes.


"Peat Road": Elke gehuggie het tweespoor-paaie wat vanaf die hoofpaaie na die veenbanke lei. Die paaie gee crofters ook 'n gerieflike manier om by skape wat op die gemeenskaplike weiding (meestal op die "moors") loop, te bereik.

"Peat Road": Every village has one or more peat roads that lead to the peat banks. The peat roads also serve as a convenient way for crofters to get access to sheep on the common grazings on the moors.